KOMBINASIE VAN KLANK EN BEGRIP: (WAAROM IS ALBEI BENADERINGS NODIG?)
· Heel taal benadering is belangrik . gebalanseerde lees benadering fokus op onderig van vaardighede in konteks van lees en skryf aktiwiteite.
· Woordherkennings vaardighede, woordeskat algemene kennis en die onderrig van lees begrips strategie
· Dit moet fokus op voorkennis , lees van verskillende tekste en uitvoer van opdragte.
· Dit berus op fonologiese bewustheid Phonics en kontekstuele lees en skryf.
· Fonologiese bewustheid in die raamwerk van ʼn gebalanseerde lees benadering.
· Fonologie 8is ʼn aspek van taal wetenskap wat gemoeid is met die studie van spraak klanke. Dit is ook die bestudering van linguistiese reëls wat klank sisteme van taal beheer bv. : spraak klanke spraak klank produksie en betekenisvolle kombinasies van klanke in betekenisvolle uitinge.
· Afr. het 75 spraak klanke en 40 fonologiese klanke.
· Artikulasie kenmerke van foneme en die reëls vir kombinering van foneme in lettergrepe en woorde intonasie en klem is fonologiese komponente.
· Uitspraak sal beter sin maak as artikulasie korrek is
· Artikulasie is die beweging van spraak produksie meganismes en van spraak klanke wat ʼn eenheid vorm in uitspraak.
· Uitspraak kenmerke:
o Duidelik hoorbaar
o Natuurlik
o Nie opvallend of maatskaplik wees nie
o Nie slordig, didakties of smeerig wees nie
· Swak uitspraak van klanke kan daar toe lei dat hoorder nie die spesifieke bedoeling van die spreker begryp nie en doel treffende kommunikasie word belemmer
· OUDITIEWE DISKRIMINASIE
Die aard van fonologie is beperk en die raamwerk deel van ʼn gebalanseerde lees benadering.
Woorde het ʼn begin middel en einde en leerders moet elke segment kan hoor om te kan lees en skryf.
Phonics in raamwerk van ʼn gebalanseerde lees benadering drie redes vir vooraf genoemde aannames.
Phonics is ʼn kort pad na die aanleer van woorde, min informasie en leerders in staat om groot hoeveelhede van woorde te identifiseer.
Phonics : leser in staat om lees woorde skat van hoer frekwensie woorde op te bou waarvan die hoer frekwensie woorde akkuraat, moeiteloos en onmiddellik visueel erken kan word. Woorde te herken op visuele herkenning. Leser konsentreer op inhoud eerder as op die identifisering van woorde.
· Help leerders om selfstandig te word . as hulle phonics kan gebruik kan hulle woorde in konteks dekodeer en enige boek lees.
No comments:
Post a Comment